Stellenbosch
Jan Bloukaas
3:04Hey, kuier heeldag lank, word wakker met 'n vet babbalas Hey, dis net hoe dit gaan Good vibes, good vibes al die pad Hey, pelle pull op in die driveway yeah, hulle vra, is jy reg vir rondte twee? Ek sê ag boys my kop is seer, check hier gaan ons nog 'n keer Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, ons is lus vir dans Check die vibe uit en die vibe lyk lekker Almal op 'n jack met onself vol tekke Almal maak reg, neem in julle plekke Soos een, twee, drie, ok Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans Top top in die hand, dik lekker vibe Alle oë op my when I step inside Shades op my oë, lighter kwaai Dis drink tyd en die heupe swaai Let's get bietjie moer toe Gooi jou boude vloer toe Noem my Liewe Lulu want jy kan by my doedoe Worry nie wie kyk nie Let go 'n bietjie baby Kyk'ie na die tyd nie Vanaand kry ons die huisie Shot dat jy sit op jou gat (Ey) Voel 'n veer like wat (Ey) Tel my op met die hand Vat my terug na die vloer (Want) Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans Chase, hello maters Hoesit daar, yes, dis Early B, Bloukaas en Adrianus Ek het hierso opgespring saam my ma se kinders van die dinges, ek is in as dit 'n dans is. Verstaat is, ons is in 'n private numbers nadruk en plaasvind, soos almal in 'n plak, dit gaan net gaaf wees Ons praat niks, almal gooi 'n move en so it's aspris, gebaar maak, fickle by die script my broer en lap dit uit Ey, ek wil nie my biscuit gooi, I don't wanna conversate, no you big bra wait Why you wanna praat met my, you can save it for another day Bra's net daar waar ek wys, kyk ons moet die kar park, o Maak die deure oop en laat die sound stoot Nee wag let ek die bass ook hoor, is daar 'n sub in, maak die boot oop, ok wag, nou sshhh Almal julle hou vir julle bekke, hier's 'n lekker stukkie, julle bly in julle plekke Ek is van die taal, ek is 'n kort kwaai rapper, die naam is Early B aangename kennis en Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, jy is lus vir dans Ek is lus vir dans, dans, so hou jou bek en dans