Notice: file_put_contents(): Write of 617 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Jan Bloukaas - Vriende | Скачать MP3 бесплатно
Vriende

Vriende

Jan Bloukaas

Альбом: Lewe
Длительность: 3:44
Год: 2018
Скачать MP3

Текст песни

Hulle sê die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle, hoe's dit moontlik?
In elke donker gat waar ek myself befind is julle daar as ek jul benodig
Ek dink nie ek besef hoeveel ek eintlik het nie

Julle is die grootste klomp
Idiote, onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry
Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie

Ongesonde, wille honde, bekkige hardegatte, tee pratende manne wat net nie minder kan worry oor wat in ons toekoms aan gaan nie
Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie

Hulle sê die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle hoe's dit moontlik in elke donker gat wat ek inval is julle daar om my uit te help
Ek, ek dink nie ek besef hoeveel ek uintlik het nie

Julle is die grootste klomp
Idiote, onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry
Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie

Ongesonde, wille honde, bekkige hardegatte tee pratende manne wat net nie minder kan worry oor wat in ons toekoms aan gaan nie
Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie