Hy Hou Die Hele Wêreld In Sy Hand
Soekie & Die Radikids
1:50Oor ruwe, wye randte waar skape loop Sit die herder van die Here in aanbidding voor hom Met gebuure en met snarespeel word 'n offer van lof 'n Geur wat God verheerlik as Dawid sy liefde gee En deur die jare word hy 'n vriend van God Deur al sy swaarbeuring bly God by hom In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor hom Sy liefde is sy lewe en in Dawid woon God se hart By die oomblik van beproewing in die skadu van 'n reus Word 'n seun se dom brewade 'n man se grootste vrees Met my God veg ek jou bende, spring ek oor 'n muur By my God vind ek 'n skuiling, in my Here vind ek my rus En deur die jare bly hy 'n vriend van God En as die koning sondig bly God by hom In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor God In Hom vind ons die wese en Dawid voor God se hart En deur die jare word hy 'n vriend van God Deur al sy swaarbeuring bly God by hom In al sy roem en glorie kniel hy steeds voor hom Sy liefde is sy lewe, in Dawid woon God se hart Sy liefde is sy lewe en in Dawid, in Dawid woon God se hart