O Heer My God
Jan De Wet
4:15Deur U bloed is ek gekoop Uit die heerskappy van sonde en dood Deur U bloed is daar hoop Want dit sluit die Hemel vir my oop En dit maak my witter as wol, wit soos sneeu Heer Jesus (Heer Jesus) Deur U is ek gekoop Deur U bloed is daar lewe vir my Deur U bloed word ek nuut en vry Deur U bloed word ek weer skoon Sodat U Heilige Gees in my kan woon Want dit was my witter as wol, wit soos sneeu Heer Jesus (Heer Jesus) U bloed Heer reinig my Heer U bloed beskerm my Dit is my krag, die oorwinning vir my Deur U bloed leef ek vry Want dit breek die hel se mag oor my En dit hou my witter as wol, wit soos sneeu Heer Jesus U bloed spreek my vry Heer Jesus U bloed spreek my vry