Happy Together
The Turtles
2:57Ek weet Jesus lewe daarom is ek bly Selfs wanneer ek bang is weet ek Hy's naby Jesus is my Koning en van alles Heer Ek kan Hom vertel van al my pyn en seer Selfs wanneer ek stout is of my sleg gedra Sal Hy my vergewe as ek Hom dit vra Ek weet Jesus lewe daarom is ek bly Ek is nooit alleen nie Hy is saam met my