O Heer My God
Jan De Wet
4:15O Heer, my God As ek in eerbied wonder En al U werke Elke dag aanskou Die son en maan Die aarde, sterre, wolke Hoe U dit elke dag so onderhou Ek sien die veld Die bosse, berge, vlaktes Ek hoor fluister grasse, stroom en wind O Heer, U sorg Vir klein, vir groot, vir alles En U sorg dag Na dag vir my U kind Dan moet ek juig My Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U (Hoe groot is U) Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote naam U Seun word mens In ons gebroke wêreld Kom vestig Hy Sy koningsheerskappy Hy maak weer heel Wat sonde hier gebreek het Hy bring weer hoop En redding ook vir my U maak ons deel Van al U grootste werke U laat ons bid Heer, dat U ryk mag kom En kom U weer In heerlikheid op wolke Maak U volkome nuut U eiendom Dan moet ek juig, my Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U (Hoe groot is U) Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote naam Dan moet ek juig My Redder en my God Hoe groot is U (Hoe groot is U) Hoe groot is U (Hoe groot is U) Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer (Hoe heerlik Heer) U grote naam (U grote naam)