Ons Is 'N Weermag

Ons Is 'N Weermag

Jan De Wet

Длительность: 1:35
Год: 2007
Скачать MP3

Текст песни

Ons is 'n weermag wat deur die land marsjeer
Jesus is ons Koning en niks sal ons kan keer
Ons vyand is die duiwel en hy is klaar verslaan
Want ons wen hom in Jesus se naam

Ons is Sy weermag ons mars deur ons land
Ons wapen is die sterkste die Bybel in ons hand
Die magte en demone kan nie voor ons bestaan
Want ons sal wen in Jesus se naam

Ons sal wen in Jesus se naam o ja