Hy Hou Die Hele Wêreld In Sy Hand
Soekie & Die Radikids
1:50Saai die saad saai die saad Saai die goeie saad Saai dit net van vroeg tot laat Saai die goei saad God sal self die saad laat groei Saai dit net van vroeg tot laat As God se water oor dit vloei Groei die goeie saad