Soos ‘N Man Van Die Woord
Jan De Wet
3:02Sy naam is Jahwe, Hy is die Skepper Heer Sy naam is Jahwe, die Groote God my Heer Hy's Jahwe Tzevaot , Hy is Immanuel Ja Hy is Jahwe die God van Israel Hy's Jahwe Jireh, die Here wat voorsien Hy's Jahwe Shalom wat jou met vrede dien Hy is die Groot Ek Is, die Here van jou rus Ja Hy is Jahwe, die Een wat jou verlos Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam) Met Halleluja (Met Halleluja) Want Hy is Jahwe die Here van jou hart Die Here sorg vir jou, Hy's Jahwe Jireh Die Almagtige wat doen dit wat Hy sê Mesias is Sy naam, Hy wat jou hart verstaan Ja Hy is Jahwe die Een wat jou genees Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam) Met Halleluja (Halleluja) Want Hy is Jahwe die Here van jou hart Die Here sorg vir jou, Hy's Jahwe Jireh Die Almagtige wat doen dit wat Hy sê Mesias is Sy naam, Hy wat jou hart verstaan Ja Hy is Jahwe die Een wat jou genees Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja O kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam) Met Halleluja (Halleluja) Want Hy is Jahwe die Here van jou hart Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja Sing Halleluja O kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam) Met Halleluja (Halleluja) Want Hy is Jahwe die Here van jou hart Ja Hy is Jahwe die Here van jou hart