Lewenslustig
Juan Boucher
3:46Daai gevoel wat jy kry Laaste rondte lui Dis 2 uur in die oggend Jy moet huis toe ry Al die opsies oorweeg Ek wil net hier bly Vir die gees So baie om te proe Dis so lekker hier Geluk word soms gevind In 'n yskoue bier Almal wil net twak praat Ek is hier vir plesier Dis 'n fees By die voet van Bar Maak die hemele oop Die soen wat ek soek Is vir oulaas te koop Daar's iets in die bottel Wat my terughou Ja daar's iets in die bottel Wat se hey nou Is jou kans! Om met my goue lyfie te dans Ja, daar's iets in die bottel 'n Papnat soen Hoe lekker is die bottel Mooi getooi in 'n groen Mini rok Borrel rond in my kop Ek het ware liefde gevind Liefde in 'n loopdop Sy het vibes Sy het moves Weet ek hou van die blues Hierdie tyd van die aand Voel ek mos soos Tom Cruise Wekker lui met die hoenders Dan voel ek so bietjie ge-roes Moeite werd Voel so sterk Ek is weer op die perd My baas gaan weer raas Met rooi oë by die werk Maar die moves en vibes Is te lekker Om huistoe te ry Jy weet hoe dit is Hier gaan ons alweer Ek kanselleer Wanatu Vir die 5de keer Daar's iets in die bottel Wat my terughou Ja daar's iets in die bottel Wat se hey nou Is jou kans! Om met my goue lyfie te dans Ja, daar's iets in die bottel 'n Papnat soen Hoe lekker is die bottel Mooi getooi in 'n groen Mini rok Borrel rond in my kop Ek het ware liefde gevind Liefde in 'n loopdop By die voet van Bar Maak die hemele oop Die soen wat ek soek Is vir oulaas te koop Daar's iets in die bottel Wat my terughou Ja daar's iets in die bottel Wat se hey nou Is jou kans! Om met my goue lyfie te dans Ja, daar's iets in die bottel 'n Papnat soen Hoe lekker is die bottel Mooi getooi in 'n groen Mini rok Borrel rond in my kop Ek het ware liefde gevind Liefde in 'n loopdop "