Is Ek Nie Die Een
Jay
3:22Ek sien jou in die aand se skare Ek wonder of jy my nog kan onthou? En sou ek dalk vanaand 'n kans kry Sal ek jou net naby my wil hou Maar jy kyk vir my en loop verby Hoe lank gaan jy my nog vermy? Ek voel my arms rond om jou Ek wil my alles om jou vou Iewers nog vanaand gaan ek jou kry Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry Ek sien nie my lewe sonder jou En ek weet dat jy van my hou, so kom nou Gee my net 'n kans om jou vas te hou Jou oë het my beslis betower Jou lyf het my net heeltemal verlei En sou ek dalk jou hart verower Soek ek jou vir altyd aan my sy Maar jy kyk vir my en loop verby Die keer gaan jy my nie vermy Ek voel my arms rond om jou Ek wil my alles om jou vou Iewers nog vanaand gaan ek jou kry Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry Ek sien nie my lewe sonder jou En ek weet dat jy van my hou, so kom nou Gee my net 'n kans om jou vas te hou So kom vat my weg en soen my Jy weet die tyd vir speel is verby Iewers nog vanaand gaan ek jou kry Want ek weet jy hoort hier by my, dit weet jy Ek sal nie laat gaan tot ek jou hart kan kry Ek sien nie my lewe sonder jou En ek weet dat jy van my hou, so kom nou Gee my net 'n kans om jou vas te hou