Notice: file_put_contents(): Write of 630 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Johannes Kerkorrel - Somer | Скачать MP3 бесплатно
Somer

Somer

Johannes Kerkorrel

Альбом: Bloudruk
Длительность: 5:57
Год: 1992
Скачать MP3

Текст песни

hier kom die somer, die son
hier kom die somer, die son
dae soos heuning
warm en lou
branders rol in by die see
branders rol uit by die see
en hoog in die lug
dryf die meeue rond
ons kan gaan sit by die karosel
onder 'n sambreel al die skepe tel
later gaan ons ver oor die wit sand loop
en kyk as die son sak in die blou see ...
o-
stadig die somer
stadig die somer
en hoog in die lug
dryf die wolke rond
hier kom die somer, die son
hier kom die somer, die son
dae soos heuning
warm en lou
branders rol in by die see
branders rol uit by die see
en hoog in die lug
dryf die meeue rond
ons kan vir on sdalk 'n eiland koop
niemand sal weet ons het weggeloop
later gaan ons ver oor die wit sand loop
en kyk as die son sak in die blou see
o-
stadig die somer
stadig die somer
en hoog in die lug
dryf die wolke rond...