Vreemdeling

Vreemdeling

Juan Boucher

Альбом: Hier Waar Ek Nou Is
Длительность: 4:06
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

En ek voel
Hier is geen meer jy of niks nie
Dis leeg, dis koud, dis swaar ek kry nie rus nie
En my hart word so koud

Ons swyg
Weer die les geleer was fiksie
Dit breek die roes wat kalk verander niks nie
Soos ons altwee ouer word

Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir ‘n vreemdeling
Ek’s op my knieë gebring

Winter sag ek’s in
Dit beteken vir jou niks nie
‘n Handgrenaat is meer in staat narissie
Maar vir jou kon ek nie kies nie

Die hoek in my keel
Is geanker in jou vas
Dit skree vir pyn maar wyn hou dit sielkundig
Jy sal die antwoord in my wees

Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir ‘n vreemdeling
Ek’s op my knieë gebring

Vergun my jou woorde dis al wat ek het
En ek kan weer leef in jou
Ek gee jou my trane, jy leer en verstaan dit
Wat gister bewyt

Want ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir ‘n vreemdeling
Ek’s op my knieë gebring

Ek versuip in jou
Want jy kom haal my uit die diepte uit
Ek is lief vir ‘n vreemdeling
Ek’s op my knieë gebring