Jesus Hou My Was
Juanita Du Plessis
4:48As ek vandag Moet terugkyk op my lewenspad Dan sien ek al die draaie Elke kronkelpad Die spore van my lewe Was lankal reeds bepaal Elke tree vertel 'n ou verhaal Elke afdraaipaadjie sien ek Duidelik raak Maar deur dit alles Heer het U Oor my gewaak En oral in die donker Het U my weer kom haal Want U weet Elke kind kan soms verdwaal Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer U was nog altyd daar Ek sien dit in die stille waters Van die see Ek sien dit in 'n kind se oë Sy eerste tree Hoe kan die wat nie wil glo In ongeloof bly staar Liewe Heer Want U was nog altyd daar Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome Het U in U hand bewaar Liewe Heer U was nog altyd daar Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome Het U in U hand bewaar Liewe Heer U was nog altyd daar Nou weet ek meer as ooit Daar is niks meer om te vrees Liewe Heer U sal altyd by my wees Liewe Heer U sal altyd by my wees