Mississippi
Juanita Du Plessis
4:46Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los? Ken jy die spore van saamwees deur die droë Karoo? Waar elke oomblik tussen ons geanker bly Waar al my wense lê en wag om jou te kry O bring, bring jou mooiste drome, bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is in die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes, graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe na die Klein Karoo Soek jy 'n skuilplek wat die vrese in jou laat bedaar? Soek jy 'n lêplek wat jou warm hou in die nag? Oor berg en dale loop ek vir jou as jy verdwaal Op die horison se lyn kom ek jou haal O bring, bring jou mooiste drome, bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is in die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes, graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe na die Klein Karoo Bring, bring jou mooiste drome, bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is in die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes, graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe na die Klein Karoo Bring jou hart, bring jou lewe na die Klein Karoo Bring jou hart, bring jou lewe na die Klein Karoo