Getoor
Fredi Nest
3:10Liewe Jinne! Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom maar in Laat ons hierdie naweekparty nou begin Niemand ry Vanaand gaan niemand ry Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor Skop haar skoene uit en sê vat nou voor Ek wil bly Oeh ek wil net hier bly Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie O liewe jinne Hier loop die dinge Kom bietjie binne, laat waai met die musiek Dat ons kan vastrap, two-step, draai Da vat hy Aai jaai jaai O liewe jitte Maak los daai litte Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete Hierdie dak laat lig Soos in die ou dae Vat my terug O liewe jinne! Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing Hy sê gooi daar maar 'n tune Jy kan maar ys ook bring Dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie O liewe jinne Hier loop die dinge Kom bietjie binne, laat waai met die musiek Dat ons kan vastrap, two-step, draai Da vat hy Aai jaai jaai O liewe jitte Maak los daai litte Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete Hierdie dak laat lig Soos in die ou dae Vat my terug O liewe jinne!