Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
Karlien Van Jaarsveld
3:32Ek weet my hart is vol, maar ek laat jou hier in Ek weet ek moet weghol, maar ek sien ‘n begin Dit alles met jou, ek verloor alle sin Ek het jou nie verwag, ek het jou nie beplan Maar hoe besluit ‘n mens waarheen jou pad sal gaan Jy’t my gewys hoe, jy by my sal staan Want daar is niks beter as liefde nie Daar’s niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie Maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie En dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek sê daar’s niks beter Beter as liefde nie Jy het so mooi gelyk, jy het alles reg gedoen Jy't deur my siel gekyk, ek wou jou aanhou soen En vir jou wys hoe, jy vir my sou val Hoe kon jy dit weerhou, dit wat jy vir my voel? Die liefde vrees jou nie, hy word vir jou bedoel Hy sal jou intrek, en jou hart wegspoel Want daar is niks beter as liefde nie Daar’s niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie, maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie En dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek sê daar’s niks beter Beter as liefde nie Ek weet oor ‘n honderd jaar Sal ek nog steeds dieselfde sê Deur als bly ons bymekaar want ek wil net vir jou hê Want daar’s niks beter as liefde nie Daar's niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie, maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie En dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek sê daar’s niks beter Beter as liefde nie En ek glo wat ek sê daar’s niks beter Beter as liefde nie