Ses Snare
Karlien Van Jaarsveld
3:00Ek sien jou steeds in die rondte Maar ek hoor niks van jou Ek sien jy ry om my gronde Verwag dit nie van jou Ek hoor te veel van jou vriende Wat sê ek hoort by jou Dit word gemeet teen die vrese Wat nie op wil hou Weet jy ek tel nogsteeds die ure Om uit ons verlede Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want Ek het jou belowe Ek oorkom my vrese Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou Ek hoor dit uit al die monde Jy roep nog steeds my naam Ek tel met elke sekonde Hoe ver jy dalk moet gaan Ek was verslaaf aan die vrede (Verslaaf aan die vrede) Wat jy vir my sou bring Maar ons leef nou in die hede (Leef nou in die hede) Jy was te veel te min Weet jy ek tel nogsteeds die ure Om uit ons verlede Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want Ek het jou belowe Ek oorkom my vrese Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou (Ek wag nogsteeds vir jou) Jy bly vir my maar 'n sonde Wat ek nie weg kan gooi Kom vryf jou sout in my wonde (My wonde) Jy bly vir my so mooi Weet jy ek tel nogsteeds die ure Om uit ons verlede Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want Ek het jou belowe Ek oorkom my vrese Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou