Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
Karlien Van Jaarsveld
3:32Vir nou het ek jou so gemis my hart wil breek Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet Vir nou het ek die spoke van gister gelos by die agterdeur Wat nie toe wou maak Vir nou het ek ons nog 'n kans gegee Vir nou het ek my woorde weer opgewek Vir nou het ek gelos wat jou seermaak Gevat wat jou heel maak Vir nou sal ek jou trane afvee My hartjie My liefie Ek het jou lief maar die son sak weg en Ons liefde sal deur die donker kan bly staan Staan, staan, staan Vir nou En vir altyd (Vir altyd) Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry Vir nou het ek geglo jy's die een vir my Vir nou het ek jou omgee met woorde Gevat as belowe Dat ons staande bly My hartjie My liefie Ek het jou lief maar die son sak weg en Ons liefde sal deur die donker kan bly staan Staan, staan staan Vir nou En vir altyd, is 'n baie lang tyd Maar ek weet jy sal so mooi na my kyk Met jou is daar geen verskil Tussen vir nou en vir altyd My hartjie My liefie Ek het jou lief maar die son sak weg en Ons liefde sal deur die donker kan bly staan Staan, staan, staan My hartjie My liefie Ek het jou lief maar die son sak weg en Ons liefde sal deur die donker kan bly staan Staan, staan, staan Vir nou En vir altyd My hartjie