Sprokie Vir 'N Stadskind
Koos Du Plessis
3:10Ek ken 'n ou, ou liedjie Van lewenswel En weë Van lank-vergane skepe in Die kelders Van die see Die woorde is Vergete En tog Die deuntjie draal Soos vaag-onthoude grepies uit 'n Baie Ou verhaal Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik Was almal maar Kinders Van die wind Gesigte Drome, name Is deur die wind verwaai En waarheen al die woorde is Sou net 'n Kind Wou raai Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind, en eindelik Was almal maar Kinders Van die wind