Kom Laat Ons Dans (Ons Eerste Keer)
Kurt Darren
3:52Ek weet ek sal ‘n kans moet vat Om jou te ontmoet Jy sal sien dat ek die dromer is Na wie jy bly soek Ek weet as alles maklik was Sou ek jou kon soen Dan hou jy my gedagtes vas En weet hoe ek voel Jy stap verby ek’s asemloos Sien jy my nie raak? Jy weet nie eers dat ek bestaan Ek moet met jou praat Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek As jy my net raaksien Vandag gaan ek my kanse vat Gaan voor jou kom staan Ek gaan my hand in joune sit En vra wat’s jou naam (En vra wat's jou naam) Jy sien my vir die eerste keer Ons lag en gesels Ek wil alles van jou weet Sal jy my vertel? Maar jy stap verby ek’s asemloos Jy sien my nie raak Jy weet nogsteeds nie ek bestaan Ek moet met jou praat Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek As jy my net sien Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek Nog altyd verlief nog altyd verlore Nog altyd opsoek Na die heel mooiste woorde Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek As jy my net raaksien ek’s die man in die hoek As jy my net raaksien