Notice: file_put_contents(): Write of 622 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Len Muller - Oorgenoeg | Скачать MP3 бесплатно
Oorgenoeg

Oorgenoeg

Len Muller

Альбом: Oorgenoeg
Длительность: 2:36
Год: 2019
Скачать MP3

Текст песни

Ek wil nie meer in 'n huis bly nie
Ek wil nie meer nie
As ek dink aan die mense op straat
Wat in die reën 'n bed maak

Ek wil nie meer in 'n kar ry nie
Ek wil loop en als weer sien
Daar's 'n man wat in my asblik grawe vir kos
Wat is sy naam?

Als wat hy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my

Daar is mense wat ruim uit deel
Maar soveel meer ontvang
Daar is ander wat suinig leef
Word steeds armer in die gees

Als wat jy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my

Als wat jy het is net geleen
Als wat ek kry wil ek uitdeel
Want wie Hy is, is oorgenoeg
Oorgenoeg vir my

So vat my na die hemel toe
Waar mens mekaar weer voer
Ja vat my na die hemel toe
Want ek is moeg en ek het oorgenoeg