In Die Hemel Is Die Heer

In Die Hemel Is Die Heer

Louis Brittz

Длительность: 4:31
Год: 2002
Скачать MP3

Текст песни

In die hemel is die Heer en Sy glans is soos kristal
Hy's die Heilige van God en Hy heers oor die heelal

Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou so die rykdom van Sy trou

En aan U is die mag en die heerlikheid en krag
En aan U is die eer en die lof want U regeer
U regeer

Miljoene in gereedheid staan die engele om Sy troon
Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon

Daar is mag in Sy Woord, soos die waters druis Sy stem
Soos die son op die see se blou, so die rykdom van Sy trou

En aan U is die mag en die heerlikheid en krag
En aan U is die eer en die lof want U regeer

En aan U is die mag en die heerlikheid en krag
En aan U is die eer en die lof want U regeer

U regeer in ons harte
U regeer oor die heelal
U regeer in ons lewens
U regeer bowenal