Wat 'N Vriend Het Ons In Jesus
Manie Jackson
3:19Waar is die anker as storms my slaan? Waar is die lighuis net voor ek vergaan? Waar is die hand wat sal uitstrek na jou? Waar is die rots wat my voet stewig hou? Kyk op na die berge my hulp kom van bo Ek weet dit vir seker en dis wat ek glo Here U is my lighuis U is die son en die maan en die asem wat leef binne my Here U is my lighuis U is my krag maak my sterk elke dag wat my dra deur die nag Wat my dra deur die nag U is daar elke dag Op U sal ek wag Daar waar die lewe ons druk in ‘n hoek Moet ons dan altyd na veiligheid soek Voel jy dalk bang of verward of net seer? Wie is dan daar om jou val te kan keer? Kyk op na die hemel Hy is in beheer My lig in die duister my Koning regeer Here U is my lighuis U is die son en die maan en die asem wat leef binne my Here U is my lighuis U is my krag maak my sterk elke dag wat my dra deur die nag Wat my dra deur die nag U is daar elke dag Op U sal ek wag Soos ‘n arend sal Hy my op lig Uit die storms saam neem op Sy vlug Deur gebed het Sy liefde my kom red In die donker as die sterre kom Verhelder Hy die horison en ek weet Hy sal my nooit vergeet Here U is my lighuis U is die son en die maan en die asem wat leef binne my Here U is my lighuis U is my krag maak my sterk elke dag wat my dra deur die nag Wat my dra deur die nag U is daar elke dag Op U sal ek wag