Wat 'N Vriend Het Ons In Jesus
Manie Jackson
3:19As jy jouself kon sien Soos ek jou sien As jy jouself kon hoor Het jy jouself in jouself verloor As jy jou hand kon vat Saam jou die pad kon stap Het jy my weer so lief gekry Het jy hier langs my gebly As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Net om by jou te staan As die son en die maan ek kry dit nie terug nie As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Dat ek so graag net een keer My arms om jou om jou sou wou vou As jy jouself kon soen Soos jy my soen As jy jouself kon vashou Sou jy weet wat dit aan my doen As jy my hand kon vat Saam jou die pad kon stap Het jy my weer so lief gekry Het jy hier langs my gebly As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Net om by jou te staan As die son en die maan ek kry dit nie terug nie As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Dat ek so graag net een keer My arms om jou om jou sou wou vou As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Net om by jou te staan As die son en die maan ek kry dit nie terug nie As ek jou nog een keer kon sien As ek jou nog een keer kon voel Sou jy verstaan wat ek bedoel as ek sê Dat ek so graag net een keer My arms om jou om jou sou wou vou Ek sou graag nog een keer My arms om jou om jou wou vou