Eva
Mathys Roets
3:42Somtyd kos dit net ‘n wonderwerk Somtyd kos dit net ‘n bietjie tyd om mekaar te verstaan Veral deur die aand O ek en jy is soos ‘n klein gedagte In mekaar se oë met groot verwagting, ek wil die sterre vir jou steel Vir jou ‘n hangertjie daarmee maak Soen my, soen my op my mond Diep in my siel gegrond Vat my, vat my soos wat ek is My Pretoria prinses O ek's bang jy gaan my bel en vir my sê Daar is geen kans dat jy my lief sal hê nie Maar ek sien dit in jou oë Jy’t klaar jou hart op my verloor Sonskyn is sonskyn, reën is reën Ek soek jou in jou storms al is jy rou, ek wil die berge vir jou omgooi Vir jou ‘n huisie daarop bou Soen my, soen my op my mond Diep in my siel gegrond Vat my, vat my soos wat ek is My Pretoria prinses Soen my, soen my op my mond Diep in my siel gegrond Vat my, vat my soos wat ek is My Pretoria Soen my, soen my op my mond Diep in my siel gegrond Vat my, vat my soos wat ek is My Pretoria Soen my, soen my op my mond Diep in my siel gegrond Vat my, vat my soos wat ek is My Pretoria prinses