Notice: file_put_contents(): Write of 646 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Mimi Coertse - Slaap Pikaninie | Скачать MP3 бесплатно
Slaap Pikaninie

Slaap Pikaninie

Mimi Coertse

Альбом: Onse Mimi, Vol. 2
Длительность: 2:42
Год: 2014
Скачать MP3

Текст песни

Slaap Pikaninie ons vee’s in die kraal, almal ons skapies en bokkies
Môre vroeg kry jy van soetpap ‘n maal en ‘n paar spierwitte sokkies
Doe-doe, doe-doe
Doe-doe, doe-doe

Pappie kom môre terug van die dam, ry op sy vet ou kapater
As hy dan hoor dat jy soet was, my lam, hoe sal jou pappie dan skater
Doe-doe, doe-doe
Doe-doe, doe-doe

Kruip nou maar diep in jou velkombers in, mammie bak lekker vars tertjies
As jy nie slaap kry Ou Mombak sy sin, slaat Pikanien op sy stertjies
Doe-doe, doe-doe
Doe-doe, doe-doe