Last Goodbyes
Dotan
3:24Maak toe die deure Ek's bang om te vergewe Jy weet ek sou Jy weet ek sou My wonde kort steke Die aande kort weke Om vas te klou Om vas te klou Ek wil jou vashou Ek wil jou vashou Ek wil jou vashou Ek teken lyne in die sand Tot my vingers begin brand Ek soek jou skaduwee Ek soek jou skaduwee My foute pik my soos n slang Hang aan ek dink ek's bang Hang aan ek dink ek's bang Want die gif in die appel maak my lam Maak toe die deure Ek's bang om te vergewe Jy weet ek sou Jy weet ek sou My wonde kort steke Die aande kort weke Om vas te klou Om vas te klou Ek wil jou vashou Ek wil jou vashou Daar's golwe wat oor my kop breek Ek hou my asem op My masker wasem op voor dit breek Ek sink af tot ek onder kom Nou's ek weer alleen Nou's ek weer al een wat moet skop Ek swem alweer in my kop Ek swem alweer in my kop Maak toe die deure Ek's bang om te vergewe Jy weet ek sou Jy weet ek sou My wonde kort steke Die aande kort weke Om vas te klou Om vas te klou Ek wil jou vashou Ek's bang om te vergewe Jy weet ek sou Jy weet ek sou My wonde kort steke Die aande kort weke Om vas te klou Om vas te klou Ek wil jou vashou