Notice: file_put_contents(): Write of 624 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Monique Steyn - Mosaïek | Скачать MP3 бесплатно
Mosaïek

Mosaïek

Monique Steyn

Альбом: Mosaïek
Длительность: 3:57
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Wees versigtig
Moet jouself nie sny nie
Jy het dit nog nie reggekry nie
Om die liefde te laat bly nie

Dalk is dit net nie vir my nie wees versigtig
Splinters oral om my
Van die jare lank se seerkry
Maar ek hoop jy kan dit regkry ja ek hoop jy maak die beste van my

Jy het die stukke van my hart gevat
En toe maak jy ′n mosaïek
Als wat stukkend was het jy laat pas
En toe maak jy 'n mosaïek
Jy gee nie om oor die krake
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is en ek’s vir jou
‘n Mosaïek wat jy wil aanhou bou

Wees aanhoudend
Moet ‘seblief nie opgee nie
Want die lesse van die hartseer
Wil ek alles saam met jou leer ja ek hoop jy sal my ook 'n kans gee

Jy het die stukke van my hart gevat
En toe maak jy ′n mosaïek
Als wat stukkend was het jy laat pas
En toe maak jy 'n mosaïek
Jy gee nie om oor die krake
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is en ek’s vir jou
‘n Mosaïek wat jy wil aanhou bou

Jy gee nie om oor die krake
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is en ek’s vir jou
‘n Mosaïek

Jy’t die stukke van my hart gevat
En toe maak jy ′n mosaïek
Als wat stukkend was het jy laat pas
En toe maak jy ′n mosaïek
Jy gee nie om oor die krake
Jy sê dis wat my gemaak het wie ek is en ek’s vir jou
'n Mosaïek wat jy wil aanhou bou