As Die Vyeboom Bot

As Die Vyeboom Bot

Piet Smit

Длительность: 4:05
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

Hoor die stem van My beminde
Die aandwind dra dit sag verby
Kom My kind, kom hier na My toe
Ek wag vir jou, kom sit by My

Kyk die winternagte word al korter
Die stormsee begin bedaar
Kyk die bloeisels aan die bome
Jou tyd vir huil is amper klaar

Die oggend son is aan die opkom
Net nou sal dit warm wees
Sodra die dagbreek en die sonskyn
Sal sy strale jou genees
In die strale van die sonskyn
Sal jou seerkry als genees

Die somer kom nou vinnig nader
Die vyeboom staan reeds in blom
Luister mooi na al My woorde
Dis amper tyd dat ek weer kom
Luister met jou hart beminde
Net vir My bruid gaan Ek weer kom

As die vyeboom in bloei slaan
Moet Jy weet Ek gaan weer kom
As die vyeboom in bloei staan
Moet Jy weet Ek gaan weer kom