Ancient Of Days
Danie Botha
4:31Loof Hom met die tromme loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het loof, loof die Here Alles wat asem het loof, loof die Heer Prys Hom met jul stemme prys Hom uit die hart Prys Hom in die hemel en op aarde Alles wat asem het loof, loof die Here Alles wat asem het loof, loof die Heer Loof Hom met die tromme loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het loof, loof die Here Alles wat asem het loof, loof die Heer