Lekker Op 2 Plekke
Pieter Smith
3:23Saam te same stap ons oor die strande Saam te same onder deur die maan Fluister van die liefde in my ore Woorde wat net ons twee kan verstaan Net ‘n bietjie van my ‘n bietjie van jou ‘n Bietjie van ons twee om aan vas te hou ‘n Bietjie van jou ‘n bietjie van my ‘n Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Vertel my van die stories in jou drome Vertel my van die paaie na jou hart Wys my al die hartseer in jou oë En leer my hoe om dit weer reg te maak Net ‘n bietjie van my ‘n bietjie van jou ‘n Bietjie van ons twee om aan vas te hou ‘n Bietjie van jou ‘n bietjie van my ‘n Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Oe leer my al die woorde wat jou raak Oe vertel vir my 'n ander maak nie saak Oe neem my na die wêreld diep in jou En sê my jy’s die een wat ek vir ewig vas kan hou Saam te same ons twee deur die lewe Saam te same op die noue pad Vier spore vir altyd en vir ewig En twee spore vir waar ek jou moes dra Twee spore vir waar ek jou moes dra Net ‘n bietjie van my ‘n bietjie van jou ‘n Bietjie van ons twee om aan vas te hou ‘n Bietjie van jou ‘n bietjie van my ‘n Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Bietjie van my ‘n bietjie van jou ‘n Bietjie van ons twee om aan vas te hou ‘n Bietjie van jou ‘n bietjie van my ‘n Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Bietjie van my ‘n bietjie van jou ‘n Bietjie van ons twee om aan vas te hou ‘n Bietjie van jou ‘n bietjie van my ‘n Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Bietjie van ons twee maak die hart weer bly Bietjie van ons twee maak die hart weer bly