Lekker Op 2 Plekke
Pieter Smith
3:23Kom alle getroues Vrolik en vol vreugde O kom in die gees nou na Bethlehem Loof daar die Kindjie Tot ons heil gebore Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer 'n Kind is gebore Loof die God van liefde Hy kom ons verlos Hy is wonderbaar Raadsman en sterke God en vors van vrede Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer Kom lofsing die Here Hy is ons se Koning Vir ons word Hy mens en oorwin die dood Hy heers met reg in Hemel en op aarde Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer