Notice: file_put_contents(): Write of 653 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Pieter Smith - Kom Alle Getroues | Скачать MP3 бесплатно
Kom Alle Getroues

Kom Alle Getroues

Pieter Smith

Альбом: Kom Alle Getroues
Длительность: 3:26
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Kom alle getroues
Vrolik en vol vreugde
O kom in die gees nou na Bethlehem
Loof daar die Kindjie
Tot ons heil gebore

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer

'n Kind is gebore
Loof die God van liefde
Hy kom ons verlos Hy is wonderbaar
Raadsman en sterke
God en vors van vrede

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer

Kom lofsing die Here
Hy is ons se Koning
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood
Hy heers met reg in Hemel en op aarde

Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding
Kom buig nou in aanbidding voor Jesus die Heer
Kom buig nou in aanbidding voor
Jesus die Heer