Liza Se Klavier (Live At Firkin / 2004)
Pieter Smith
3:30As die stadsgedruis my nader En die rustigheid my vrees Dink ek aan ‘n plek waar ek weer ‘n mens kan wees As die lewe hier te veel raak En alles te vergeefs Wens ek ek was weer by jou gewees As die Kaapse see jou hart wil steel en sy winde om jou maai En die pad wat ek verloor het weer na jou toe swaai As die hemel see my ver weg neem en my na jou toe dra (En my na jou toe dra) Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai Jou see is soos die hemel Jou strande soos ‘n wolk Onder jou dak het ek weer ‘n mens geword Waar seemeeue die bote terg Van Keurboomstrand tot by Robberg Spoel jou blou water my sorge weg As die Kaapse see jou hart wil steel en sy winde om jou maai En die pad wat ek verloor het weer na jou toe swaai As die hemel see my ver weg neem en my na jou toe dra (En my na jou toe dra) Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai Sal bote onder sekelmaan Voorbeeken al geanker staan Eendag in die stad my weer kom haal? As die Kaapse see jou hart wil steel en sy winde om jou maai En die pad wat ek verloor het weer na jou toe swaai As die hemel see my ver weg neem en my na jou toe dra (En my na jou toe dra) Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai (Verlang ek weer) Verlang ek weer na jou Plettenbergbaai