Stukkie Van Der Merwe
Pieter Smith
4:01Vir elke reënboog is daar ‘n goudpot Vir elke vetkers is daar ‘n witmot Vir elke deurpad is daar ‘n sinkgat Vir elke brander wat breek is daar 'n wit strand Soos shongololo by Dikhololo So stap my sonskyn Hoort jy hier by my Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Vir elke soort pyn is daar ‘n soort wyn Vir elke swart nag is daar ‘n ster wat skyn Vir elke plaasdorp is daar ‘n windpomp Vir elke kaggel wat brand is daar ‘n houtstomp Soos shongololo by Dikhololo So stap my sonskyn Hoort jy hier by my Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Vir elke wynprop is daar ‘n seerkop Vir elke bleskop is daar ‘n hoed op Daar is ‘n oompie wat cheer as hy die paal drop Daar is ‘n oompie wat vloek as daai ou misskop Soos shongololo by Dikhololo So stap my sonskyn Hoort jy hier by my Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Vir elke huisie is daar ‘n kruisie Oor elke meisie is daar ‘n wysie Vir elke grondpad is daar ‘n stofpad Vir elke luigat was daar ‘n lang lat Soos shongololo by Dikhololo So stap my sonskyn Hoort jy hier by my Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Soos shongololo by Dikhololo So stap my sonskyn Hoort jy hier by my Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Dit maak nie saak nie Hoeveel ek maak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie Want aan my liefde vir jou kan niemand raak nie