Lekker Op 2 Plekke
Pieter Smith
3:23My skedonk se bande is al uitgebrand en my brieke bly aanhou om te skree Ek jaag suid na die koue waters toe my baby's by die see Met ligte wat altyd te helder skyn vra die mense om verby te kom My geduld is min die pad raak lank my baby is by die see Wag vir my daar met jou voete in die sand Jou voete in die sand cheap wyn in die hand Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang As ek voet in die hoek sit en vinniger ry sal ek maybe vlieg of dalk opstyg ja vining's nie vining genoeg nie, my baby's by die see O wie was so slim om die pad na die Kaap vir skedonk so lank te maak ek soek ‘n reguit pad geen draaie nie Ek moet vinniger ry want ek kan nie langer wag nie Wag vir my daar met jou voete in die sand Jou voete in die sand cheap wyn in die hand Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang My skedonk se bande is al uitgebrand en my brieke bly aanhou om te skree Ek jaag suid na die koue waters toe my baby's by die see Met ligte wat altyd te helder skyn vra die mense om verby te kom My geduld is min die pad raak lank my baby's by die see Wag vir my daar met jou voete in die sand Jou voete in die sand cheap wyn in die hand Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang Wag vir my daar met jou voete in die sand Jou voete in die sand cheap wyn in die hand Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang Hoe baie ek na jou verlang