Man Op Die Maan
Pieter Smith
3:28Weereens ‘n tyd wat verlore is Wat ek van weet Weereens ‘n tyd waar ons twee een was Het jy vergeet? Die spore wat langs my ‘n pad kom loop Is weggewaai Weereens het jou pad weg van my gedraai Vir net ‘n oomblik sonder vrae Net ‘n oomblik sonder vrees Vir net ‘n oomblik was my arms ook ‘n plek waar jy wou wees (Plek waar jy wou wees) En vir ‘n oomblik as my woorde weer ‘n tyd in jou ontvou Sal jy, sal jy onthou? Weereens ‘n kaggel wat eensaam brand Wat ek van weet Snags het die vlamme ons saam gebind Het jy vergeet? Die storie van twee wat vir eens een was Die ou vehaal Weereens het iets van my in jou verdwaal Vir net ‘n oomblik sonder vrae Net ‘n oomblik sonder vrees Vir net ‘n oomblik was my arms ook ‘n plek waar jy wou wees (Plek waar jy wou wees) En vir ‘n oomblik as my woorde weer ‘n tyd in jou ontvou Sal jy, sal jy onthou? Weereens dwaal ek hier eensaam rond Wonder ek wat het van jou geword? Weereens ‘n tyd wat net ek van weet Het jy vergeet? Vir net ‘n oomblik sonder vrae Net ‘n oomblik sonder vrees Vir net ‘n oomblik was my arms ook ‘n plek waar jy wou wees (Plek waar jy wou wees) En vir ‘n oomblik as my woorde weer ‘n tyd in jou ontvou Sal jy, sal jy onthou? Ja sal jy, sal jy onthou?