Notice: file_put_contents(): Write of 648 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Pieter Smith - Voshaarnooi | Скачать MP3 бесплатно
Voshaarnooi

Voshaarnooi

Pieter Smith

Длительность: 2:48
Год: 2003
Скачать MP3

Текст песни

Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind

Hoor jy, meisie met die sweetvoshare?
Verstaan jy die praat van die ramkiesnare?
Ek is verlief op jou kind

En lappa lei vir Bella koud
By Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout
Met Hanepoot se natrossies

Donkerrooi die wingerdblaar
En warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
En pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi

En Bellabint, my meisiekind
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Bellabint, my meisiekind
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind

Hoor jy, meisie met die sweetvoshare?
Verstaan jy die praat van die ramkiesnare?
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op jou kind