Vrystaat Vlaktes
Reën
3:30Ek hou jou in my arms vir altyd 'n Bietjie van my bly altyd by jou 'n Bietjie van jou sal ek kan vashou Tot die wind weer gaan lê En jy my wil hê Want jy is die een wat my laat glimlag Jy is die een vir wie ek moes wag Om die liefde te bind My hart weer te vind ja jy Ek wil jou optel ek wil jou vang As dit moeilik raak om aan te gaan Ek hou jou in my arms vir altyd Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn Want niemand sal verstaan My liefde vir jou soos die maan My diepste donker bly Waar ek jou liefde kry My sonskyn 'n Bietjie van my bly altyd by jou 'n Bietjie van jou sal ek aan vashou Tot die wind weer gaan lê En jy my wil hê Want jy is die een wat my laat glimlag Jy is die een vir wie ek moes wag Om die liefde te bind My hart weer te vind ja jy Ek wil jou optel ek wil jou vang As dit moeilik raak om aan te gaan Ek hou jou in my arms vir altyd Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn Want niemand sal verstaan My liefde vir jou soos die maan My diepste donker bly Waar ek jou liefde kry My sonskyn My diepste donker bly Waar ek jou liefde kry My sonskyn Jy is die een wat my laat glimlag Jy is die een vir wie ek moes wag Ek wil jou optel ek wil jou vang as dit moeilik raak om aan te gaan 'n Bietjie van my bly altyd by jou 'n Bietjie van jou sal ek aan vashou Tot die wind weer gaan lê en jy my wil hê Ek hou jou in my arms vir altyd Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn Want niemand sal verstaan My liefde vir jou soos die maan My diepste donker bly Waar ek jou liefde kry My sonskyn My diepste donker bly Waar ek jou liefde kry My sonskyn