Stoom
Riaan Benadé
2:59Sy's op die dansvloer Soos 'n warrelwind Blommekind, kan jy om my boer? Want ek wil sien wat jy het Lei my, wys my alles wat ek kort Vat jou tyd asof ons jonger word So bokkie, draai daai lippe dwars Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was Sit jou lyf styf teen myne Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Maak los my knope Want dis warm in hierdie ding Soos 'n stroper Wil ek jou silo's toe vat Lei my, wys my alles wat ek kort Vat jou tyd asof ons jonger word So bokkie, draai daai lippe dwars Maak my vry, maak my bly, tot ek vergeet wat om my was Sit jou lyf styf teen myne Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Checkit uit, ek en jy's gebyt Daar's genoeg tyd om die reuk af te spuit Feite, jou pakkie rakie eers die grond nie Ek's nie bont nie maar jy lyk nie soos die lont nie Jy's die bom, ek's die Tom Tom 'n GPS met 'n flash tot die res van ons storie Horie, kom 'n bietjie nader, ek's kersvader Sit op my skoot soos lood Jou bout het fout Is jy nie alleen nie? Soek sy nie 'n reun nie? Wel, ekke is 'n boer, AKA jou moer So bokkie, draai daai lippe dwars Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was Sit jou lyf styf teen myne Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne So bokkie, draai daai lippe dwars Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was Sit jou lyf styf teen myne Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne