Skepe In Die Nag (Deel Twee)

Skepe In Die Nag (Deel Twee)

Richard Van Der Westhuizen

Альбом: Tydloos
Длительность: 3:16
Год: 2011
Скачать MP3

Текст песни

Waarvoor is ek bang?
Waarvoor is ek bang?
Is ‘n fyn fyn draad wat die liefde soms aan hang

Weerlose woorde
Gevlek tot op die been
Nou word alles helder met eens is ons alleen

Bakens in die nag
Skepe sonder vlag
Hoor jy my hoor jy my?
Vaar ons by mekaar verby?

Nou het ek jou gekry
Sal die liefde by ons bly?
Bly by my bly by my
Stil die storms stil

Bakens in die nag
Skepe sonder vlag
Hoor jy my hoor jy my?
Vaar ons by mekaar verby?

Nou het ek jou gekry
Sal die liefde by ons bly?
Bly by my bly by my
Stil die storms stil

Soms as ek jou sien
Probeer ek aan jou raak
Maar my hand hang halfpad stil
As die woorde my verlaat

Hoeveel keer probeer?
Hoeveel keer verloor?
Liefde in ‘n spieël
Is liefde sonder spoor