Mamma Ek Wil 'N Vrou Hê
Ricus Nel
3:25Saad saai mielies plant, koringlande langs die kant Draad span beeste voer skape skeer man ek kan boer Blou oë stywe top goue lokkies op haar kop My tong hang uit op die vloer ek check haar uit ek koekeloer Ek was al in baie lande, koringlande mielielande Maar sy maak my so skaam as sy aanhoudend vra Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry My grond is nat, lekker kraan, jy sit elke spilpunt aan Waar toe asseblief die dam raak leeg jou hartedief Swaai die slinger wat gaan aan my lister enjin net gaan staan Draai hom weer wat makeer, hy's in jou hand probeer maar weer Jy breek al my konsentrasie die water droog by elke stasie En jy maak my so skaam as jy aanhoudend vra Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry