Smoorverlief
Riku Latti
4:36Deesdae is mense skaarser op straat jy sit langs jou skadu soms as jy slaap Deesdae is winkels groter vermaak spandeer al jou rande om vriende te maak So het ek my liefde verlaat agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom Soms as jy omdraai soms as jy terug staan sien jy mense wat dink hulle's jy (Omdraai) Soms as jy omdraai soms as jy terug staan sien jy mense wat dink hulle's jy (Omdraai) So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom Deesdae moet mens versigtiger praat jy sê al jou dinge en iemand raak kwaad Deesdae moet jy jou kind vroeër verloor jy stap deur jou jare en oumens bly oor, bly oor So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom So het ek my liefde verloor agter die son my oë was toe dom ja So het ek my liefde verloor diep in die wolke met trane vermom Trane vermom Met trane vermom Met trane vermom