Smoorverlief
Riku Latti
4:36Gun my net die oomblik Daar's iets wat ek wou sê Ek voel jou lewe Soos jy in my arms lê Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug nie Ek's van daai mens vervreemd Elke nuwe oomblik 'n Nuwe dag gebreek Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Gun my net die leeftyd Daar's nog iets wat ek wou hê Ek voel jou bewe Soos jy in my arms lê Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug nie Ek's van daai mens vervreemd Elke nuwe oomblik 'n Nuwe dag gebreek Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier Hoofstroom Verbode rivier Word meer as 'n mens 'n Heilige dier