Notice: file_put_contents(): Write of 636 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Riku Latti - Superman | Скачать MP3 бесплатно
Superman

Superman

Riku Latti

Длительность: 4:10
Год: 2006
Скачать MP3

Текст песни

Jy sal vir haar sê wat ek wil hê
Dit by haar kry, sy sal verstaan
Sal sy verstaan, hoe dan nou

Lank voor
Daar 'n Superman was
Lank voor
Ons die sterre kan tel
Lank voor
My verbede lewe

Toe reeds
Het ek die aarde bestel
Ek stap verveeld die strate in en vra vir God om jou te bring
Om jou te bring

Sy sê ek slaap, dat jy slaap alreeds
Maar hoe huil die see van vrees
Onder haar

Jy sal vir haar sê wat ek wil hê, dit by haar kry
Jy sal vir haar sê wat ek wil hê, dit by haar kry, sy sal verstaan
Sal sy verstaan, hoe dan nou
Hoe dan nou
Sal sy verstaan

(Lank voor daar 'n Superman was) Lank voor daar 'n Superman was
(Lank voor ons die sterre kan tel) Lank voor, voor ons die sterre nog kan tel

(Lank voor daar 'n Superman was) 'n Superman was
(Lank voor ons die sterre kan tel) Sterre kan tel

(Lank voor daar 'n Superman was)
(Lank voor ons die sterre kan tel)

(Lank voor daar 'n Superman was) Sal sy verstaan
(Lank voor ons die sterre kan tel)