Andante Andante
Rudi
3:49Ek droom van jou Oor die traan van 'n donker see ek droom van jou Hoor jy my drome roep na jou? Ek roep na jou Waar jy is rus my hart vanaand Droom van my Ek droom van jou My liefling Drome van jou oor die see Hoor jy my drome roep na jou? Ek roep na jou Waar jy is vanaand my lief Rus my hart by jou Drome van jou oor die see Ek droom van jou Dit is koud hier rondom my maar o ek droom van jou Hoor jy my drome roep na jou? Ek roep na jou Waar jy is sing my siel vir jou O as ek sing sing ek nog steeds my lied vir jou My liefling (Drome van jou) Drome van jou oor die see Hoor jy my drome roep na jou? Waar jy is vanaand my lief Rus my hart by jou Drome van jou oor die see Drome van jou oor die see Drome van jou oor die see