Notice: file_put_contents(): Write of 629 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Rudi - Stille Rivierstroom | Скачать MP3 бесплатно
Stille Rivierstroom

Stille Rivierstroom

Rudi

Альбом: Drome
Длительность: 2:56
Год: 2010
Скачать MP3

Текст песни

Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween vandat jy verdwyn het
Wandel ek oral alleen

Sing o somerbriese
Jou weemoeds lied weer oor saam met die lowerstruike
Sing my 'n hemelse koor

Liefde liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg dan sal al die klein vissies sterf

Ek stap deur stille strate
Die eggos maak my seer
My hart is soos my hande
Soekend maar bly altyd leeg

Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg ek sal die rivier weer terugvind
Voor hierdie klein vissies sterf

Liefde liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg dan sal al die klein vissies sterf

Liefde liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg dan sal al die klein vissies sterf