As Jy Dink Jy Weet
Ruhan Du Toit
4:09Hy sit op die stoep hy't 'n bietjie oor Maar die res langs die pad verloor Met sy hande gevou in gebed hy onthou En hy wag vir 'n antwoord vanaand Die sweet bly loop van sy voorkop af Nog 'n vuur wat sy land vermag En hy sug sonder moed hoe moes hy dit verhoed? En die swart is geskryf teen die muur Maar hy onthou elke oggend gebed van sy pa En die woorde wat ons albei dra As jy val Val op jou knieë As jy breek Probeer weer Al is dit seer Weet dat jy weet Hy was gebreek vir jou Hy sal jou staande hou Die hoekom is duidelik in sy oë Hoe moet mens dit dan aanhou glo? Toe sy seun voor hom staan met sy hand in sy hand Kom ons buig weer ons knieë vanaand En onthou elke skemer gebed wat ons bid En die woorde wat ons albei dra As jy val Val op jou knieë As jy breek Probeer weer Al is dit seer Weet dat jy weet Hy was gebreek vir jou Hy sal jou staande hou Staande hou As jy val Val op jou knieë As jy breek Probeer weer Al is dit seer Weet dat jy weet Hy was gebreek vir jou Hy sal jou staande hou Hy sal jou staande hou