Tattoo
Samantha Leonard
3:04Die Is ‘n fantasie Net ‘n parodie Daar’s niemand lief soos jy nie Hier Is waar ek hom breek Dis waar ek moet weet Maar nie meer wie ek is nie Want ek wil meer hê En ek het iets om te sê Soek jy daai volgende ding? Kan ons sê liefde druk bring? Wat as ek sê dat ek myself nie lief het Probeer my bes om dit te veg sê ek altyd maar jy bly altyd reg Fantasies mis as my hart vir ‘n oomblik rus Sê my net nie meer wat ek is Maar jy weet iets anders as dit Dis Nie ‘n oorlog nie Nie ‘n antwoord nie Op vrae wat nie saak maak nie As Jy my probeer oorreed Weet dat dit nogsteeds Nie vir my sin maak nie Want ek wil meer hê En ek het iets om te sê Soek jy daai volgende ding? Kan ons sê liefde druk bring? Wat as ek sê dat ek myself nie lief het Probeer my bes om dit te veg Sê ek altyd maar jy bly altyd reg Fantasies mis as my hart vir ‘n oomblik rus Sê my nie meer wat ek is Maar jy weet iets anders as dit Jy probeer dit wegsteek Maar binne jou breek Jy weet dis verkeerd Is ons hier alweer? As jy dit kon keer Sal jy sien daar’s meer Die Is ‘n fantasie Net ‘n parodie Daar’s niemand lief soos jy nie Wat as ek sê dat ek myself nie lief het Probeer my bes om dit te veg Sê ek altyd maar jy bly altyd reg Fantasies mis as my hart vir ‘n oomblik rus Sê my nie meer wat ek is Maar jy weet iets anders as dit Wat as ek sê dat ek myself nie liefhet Probeer my bes om dit te veg Sê ek altyd maar jy bly altyd reg Fantasies mis as my hart vir ‘n oomblik rus Sê my nie meer wat ek is Maar jy weet iets anders as dit